Pages

Wednesday, 6 March 2013

Middagete spyskaart vir vandag - Romerige Beesvleis Stroganoff bedien op Kapok Aartappel met Stroperige Botterskorsie, Geurige Broccoli en Tamatie& Komkommer slaai.  Dis Woensdag so daar is 'n soetigheid ook vir nagereg!


No comments:

Post a Comment