Pages

Thursday, 7 March 2013

Bidvest Food Service het gister 'n ope dag gehou om aan hulle kliënte die kans te gee om hul pakhuis te besoek sodat ons kon sien hoe ons bestellings uitgesoek, gelaai en gestuur word.  Daarmee saam het meeste van die groot verskaffers hul produkte op nuwe en interessante maniere uitgestal en daar is met mening geproe en gepraat en raad gevra.  Van vars garnale tot suurlemoentert en die heerlikste Red Velvet koek was van die talle smaaklike happies wat mens kon sien.
Na hierdie heerlike uitstappie is Johanna en Gerty nou weer lekker geïnspireer om net die lekkerste etes hier in ons kombuis te berei.

Daar is baie gelag en geproe! Nuwe idees en resepte is met ywer bymekaar gemaak.

No comments:

Post a Comment