Ons was gelukkig genoeg om Jenny Jacobs van DeliChef hier te kon kry vir opleiding van die kombuispersoneel. Sy het hulle speserye en "mealfixers" gebring en die 4 vroue in die kombuis kon dit uittoets.
Johanna het 'n heerlike herderspastei gemaak, Gerty was op die Macaroni en Kaas, Sureya het 'n Tamatiebredie berei en Charmaine was by die frikkadelle.
Jenny besig om raad te gee en toesig te hou oor die kookprosesse |
Johanna se geurige maalvleis vir haar Herderspastei met Charmaine wat uie braai vir haar frikkadelle |
Charmaine vorm haar frikkadelle met Gerty wat toekyk en help |
Sureya berei die wortels vir haar lekker Tamatie Bredie |
Sureya in aksie by die Brediepot |
Gerty se Macaroni-en-Kaas reg vir die oond |
Johanna wys trots haar Deli Herderspastei |
Geregte wat enige Deli trots sal maak, gereed vir bediening |
Charmaine, Johanna, Jenny, Sureya en Gerty spog met hul resultate |
No comments:
Post a Comment